
Integrated Life Journey help jou met ‘n raamwerk en proses om (1) jou hele lewe te verken, ontdek en te integreer, (2) om jou passie en doel in die lewe te vind en uit te leef, en (3) om jou reis na die toekoms gefokus, met vreugde en vervulling te onderneem.