Welkom by Integrated Life Journey! Ons vertrou dat hierdie reis jou sal versterk en inspireer om jou lewe voluit te leef.
Integrated Life Journey help jou met ‘n raamwerk en proses om (1) jou hele lewe te verken, ontdek en te integreer, (2) om jou passie en doel in die lewe te vind en uit te leef, en (3) om jou reis na die toekoms gefokus, met vreugde en vervulling te onderneem.
Reviews
There are no reviews yet.